fbpx

Adinda van Heerden

Adinda van Heerden

Dit is ‘n voorreg om ietsie van myself en my beradingsbelangstelling met jou te deel. Ek is gëinteresseerd ‘n wye verskeidenheid temas, veral verhoudings (insluitend selfdegedslag verhoudings), kinders, teens en jong volwassenes. Vanweë my eie verhaal resoneer die ervaring van enkelouerskap sterk met my.

Na my pa se dood moes ek op ‘n jong ouderdom reeds ‘n verantwoordelik rol vertolk in ons enkelouer gesin. Vermoedelik het hierdie en talle ander verliese in my lewe wat woestyn-tyd in afsondering by God genoodsaak het, my ingesteldheid op mense se seer verfyn en my luister-oor ontwikkel.

Baie jare in die korporatiewe wêreld het hierdie ingesteldheid uitgebrei na die positiewe leiding van spanne waar ons saam belê in die groei van individue deur betekenis te skep.

‘n Honger om meer vir myself en ander mense te beteken het my in 2016 by die twee jaar Pastoraal Narratiewe Terapie kursus gebring en ek glo dat dit elke dag ‘n geweldige omkeer veroorsaak in my manier van leef en hoe ek omgaan met mense in my leef wêreld.

Dit is ook vir my besonder as een van die personeellede om jou te ontvang wanneer jy ons by Coram Deo besoek of met jou te gesels as jy inbel om met een van ons ‘n gesprek te reel.

 

 

Counselling

Relationships
Family
Teenagers
Children
Trauma
Anxiety
Depression
Identity
Addiction
Abuse

Related services

Coaching
Mediation
Facilitation
Mentoring

Organisational | Corporate

Leadership enhancement
Community consultation
Employee Assistance and Wellness
Diversity and culture workshops
Organisational development

Affiliate groups

Alcoholics anonymous (and family support)
Sex addicts anonymous (and family support)
Ampucare
Huntington’s
Stroke support

Other:
Painting classes
Music lessons
Sculpture classes

Select training institutions:
FACT Network
Narrative Arts Practices
Centre for Contextual Ministry
Institute 4 Creative Conversations

Associate groups

Simcha Addiction and Recovery
Agére/Agency (weight management)
Divorce support
SWAT Parenting

Courses | Training

Pastoral Narrative Therapy (English) [UP Accredited]
Pastoral Narrative Therapy (Afrikaans) [UP Accredited]
Supervision in counselling and other helping professions [UP Accredited]
Continued Learning (consisting of 5 short formal programmes)
Seminars and workshops

Campuses | Learning sites

Pretoria (Main Campus)
Constantia Kruin (West Rand)
Kempton Park (East Rand)
Durbanville (Cape)
George (Western Cape)
Mossel Bay (Western Cape)
Lydenburg (Mpumalanga)
Ladysmith (KZN)
Amanzimtoti (KZN)
Global online (Blended Learning)

Make a difference

Tax deductible donations
Seeds of hope
Professional seeds
67 Minutes – Mandela dayCorporate social investment
Skills development levy

Let’s get in touch!

%d bloggers like this: