Vir die liefde van stories konsert met Leon Ferreira

Kom deel in ‘n inspirerende oggend saam met Leon Ferreira en Coram Deo. Hier gaan ons die opbouende verhale in ons lewens vier en saam staan teen daardie verhale wat mense boelie.  By hierdie geleentheid deel ons in musiek van Leon wat vars in die mark is.
 

Koste

R120 per enkel kaartjie
R100 per persoon vir twee persone (Totaal: R200)
R90 per persoon vir drie mense (Totaal: R270)
R80 per persoon vir vier mense (Totaal: R320)
R70 per persoon vir vyf mense (Totaal: R350)
 

Bankbesonderhede

EFT
ABSA: Tjekrekening 406 725 8321
Takkode: 335 545
Verwysing: LVS [+ jou van]
Zapper
Verwysing: LVS [+ jou van]
 

Tyd

10:00-13h:00
 

Plek

Oosterlig gemeente (Communitas saal, Oorkan Coram Deo gebou):
https://goo.gl/maps/K3JxwdC6Z8q

Navrae

Epos: info (AT) coramdeo.co.za (Vervang AT teken)
Tel: 012 998 8323 | 012 998 9083
EP-Admin