fbpx

Wynveiling 2018

Wynveiling 2018

Datum: Vrydagaand 19 Oktober 2018
Ten bate van: Coram Deo berading en gemeenskapsontwikkeling
Sien ook Facebook

Oorsig: Jy ingesluit, daardie mense wat jy weet graag ‘n krukprop trek wanneer daar onthaal word deur die jaar, hulle soek ons hier. Met ‘n geselligheid om versnappering word daar wyn opgeveil!

‘n Suksesvolle aand beteken dat ons, ons werk sinvol kan voortsit. Daar is jaarliks honderde mense wat ons op verskeie maniere help om die golwe van die lewe te trotseer. Op hierdie manier is ons meer as ‘n opleidings-/ en beraderingsentrum wat soos enige ander tarriewe hef. Maar ons het ‘n hart vir waarheen God ons lei om ‘n oase van hoop te wees in die wêreld sonder enige hekkies.

Hierdie omgee word gereflekteer daarin dat ons ondermeer:

  • Kinders ‘n stem gee in aangeleenthede van misbruik
  • Die greep van gesinsgeweld, verslawing en manipulasie help verbreek
  • Om in die sinloosheid van dit wat ons samelewings kenmerk (soos geweld, inbraak, moord) stukkies indentiteitsfragmente bymekaar te sit
  • Om paartjies en families te help om mekaar se harte opnuut te hoor
  • Om produktiewe rou en gesondword prosesse te fasiliteer
  • Om gemeenskappe te bemagtig om ‘n alternatiewe verhaal te leef daar waar net hulle kan wees elke dag
  • En direk, of saam met vennote, doen ons dit ook nasionaal
  • (So kan die lys aangaan)

Kyk sommer gou hierdie pretige amateur samestelling.

Die bogenoemde lysie is waar ons graag direk fondse aanwend. Dit is egter ook so dat ons personeel wat op ‘n afgeskaalde vlak aangestel is meervoudige rolle inneem wat eintlik aanstellings op hulle eie behoort te wees. Sekerlik waar van enige nie-winsgerigte organisasie, dit is deel van ons bydra om binne hulpbron beperkinge regtig effektief te probeer wees. Dit is personeel van Coram Deo se passie vir die lysie hierbo wat maak dat hulle ten spyte van hulpbronbeperkings kies om hier te wees.

Daarom sien ons dit wat ons doen ook as ‘n manier hoe ons jou hande en voete kan wees in ‘n stukkende wêreld of situatsies waar jy nie aldag kan wees. Kom ons vat hande.

Sien jou daar!

It's lonely out here, do leave a reply

Courses | Training

Accredited by the University of Pretoria, we offer specialised training in a narrative approach that is generally described as pastoral but non-doctrinal in nature. A narrative approach also has application in coaching, mentoring, facilitation, mediation and organisational development.

We’ve offered pastoral and narrative therapy training for the past two decades.

Most programmes are accredited by the University of Pretoria.
Pastoral Narrative Therapy
Continued professional development
Practitioner superivsion
Seminars and workshops

 

 

Campuses | Learning sites

Pretoria (Main Campus)
Constantia Kruin (West Rand)
Kempton Park (East Rand)
Durbanville (Cape)
George (Western Cape)
Mossel Bay (Western Cape)
Lydenburg (Mpumalanga)

Global online (Blended Learning)

Make a difference

Tax deductible donations
Seeds of hope
Professional seeds
67 Minutes – Mandela dayCorporate social investment
Skills development levy

Let’s get in touch!

Head office (Pretoria)

About

Welcome to an embracing fellowship that offers hope.

Situated in Waterkloof Glen, Pretoria, South Africa, Coram Deo offers training in pastoral narrative therapy and professional counselling services made cost effective by the generosity of our donors and partner therapists and other professionals.

 

Coram Deo Pastoral Centre (NPC)
Registration no. 2003/007191/08

%d bloggers like this: