During 2018 it will be the first time for us to offer blended learning approaches, effectively reaching into the nooks and crannies of any community with internet access. Some terms and restrictions apply but do speak to us if you are interested. [embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=xfSE6ZJVIFU[/embedyt]
Read more →Met die draai van die seisoen is ons opgewonde oor nuwe dinge. Hiermee begin ons kyk na inname 2018 vir ons formele program Pastorale Narratiewe Terapie. Heelparty studente onderneem wel die kursus vir persoonlike verryking en om bietjie meer vaardig in hulle eie gemeenskappe (familie, werk, kerk)
Read more →







