Vrees virus
Nadia Swanepoel het toestemming verleen om die volgende te plaas en word hier verskaf deur gespreksgenoot Elna Esterhuyzen. Die Vrees Virus Die wêreld soos ons dit ken is oornag gekaap deur ‘n ...
Covid-19 het nie die laaste sê nie
Covid-19 het nie die laaste sê nie Hierdie gesprek het plaasgevind tussen Michaela Oberholzer en haar gespreksgenoot Elna Esterhuizen. Michaela het toestemming verleen dat haar verhaal gepubl ...
Koning van krone
Koning van krone Hierdie brief aan Korona geskryf deur Nadia word met toestemming en dank aan Nadia Swanepoel en gespreksgenoot Elna Esternhuysen geplaas. Die brief is ook beskikbaar om agelaai te ...
Die Koningin van Stilbly kry ‘n stem
Die Koningin van Stilbly kry 'n stem Ek het die Coram Deo-aanlynkursus in narratiewe berading (tweejaarkursus) in 2018 begin en aan die einde van 2019 voltooi. Michael White (1948 – 2008) was d ...
Wynveiling 2018
Wynveiling 2018 Datum: Vrydagaand 19 Oktober 2018 Ten bate van: Coram Deo berading en gemeenskapsontwikkeling Sien ook Facebook [divider] Oorsig: Jy ingesluit, daardie mense wat jy weet gra ...
Bou kapasiteit wat heelheid bevorder
Besturende direkteur, Elmo Pienaar, vertel hoe die geloofsgemeenskap/gemeente waar hy aanvanklik 'n leraar was, in samewerking met Coram Deo (waar hy tans is) gemeentelede opgelei het om kapasiteit te ...
Kleingroepe gemengde leer
Coram Deo bied leermoontlikhede aan die hand van verskillende modelle. Kleingroep gemengde leer is 'n unieke geleentheid waar jy weekliks of twee-weekliks byeenkom in jou area saam met ander studente. ...
Op weg na ‘n nuwe seisoen
Met die draai van die seisoen is ons opgewonde oor nuwe dinge. Hiermee begin ons kyk na inname 2018 vir ons formele program Pastorale Narratiewe Terapie. Heelparty studente onderneem wel die kursus v ...
Kraletjieverhale
Die werklikhede wat ons beleef, het die geneigdheid om kleintjies te kry: as ons besluit om 'n nuwe motor te koop en ons keuse val op sê 'n Nissan Micra, is ons verstom om te sien hoeveel Nissan Micra ...
Donderwolk en Pixiedust
Probleme het mos die manier om baie oortuigend oor jou te kom toring! Op so 'n manier dat dit begin voel of alles donker word en jou hoop sommer verswelg word daardeur. Die gevolg hiervan is dan mo ...
