Hennie Swanepoel
Hennie Swanepoel
Sweef altyd hoër | ‘Soar for more’
My lewensdoel is om soos ‘n lugballon te wees. En my leuse is “Soar for more”. ‘n Lugballon sweef altyd hoër. Hy wil mense help om te besef dat daar meer is as dit waarin hulle op die oomblik vaskyk. Daar is kleur- en verhale van vreugde wat geleef kan word.
Ons bly in Kaapstad. Ek was lank predikant in NG Vanderbijlpark-Suid en NG Melkbosstrand. Die Here het my geroep om nou breër as net binne gemeentegrense te werk. Ek is getroud met Amanda en ons het ‘n maatskappy met die naam “H and A Constructing Life”. Ons bied onder andere die lewensvaardigheid program BrightStar Lifeskills aan en ek spesialiseer in narratiewe berading. Dit is wonderlik om mense te bemagtig om hulle lewensdoele te mag leef.
Ek het, buiten my graad in teologie, ‘n honneurs graad in Psigologie, sowel as ‘n M.A graad in Sosiologie (narratiewe huweliksberading), asook my PhD graad in die narratiewe hantering van afwykende gedrag.
EP-Admin
Related Posts
Donderwolk en Pixiedust
Probleme het mos die manier om baie oortuigend oor jou te kom toring! Op so…
Kraletjieverhale
Die werklikhede wat ons beleef, het die geneigdheid om kleintjies te kry: as ons besluit…
Op weg na ‘n nuwe seisoen
Met die draai van die seisoen is ons opgewonde oor nuwe dinge. Hiermee begin ons…
Introducing blended learning
During 2018 it will be the first time for us to offer blended learning approaches,…
