Op weg na ‘n nuwe seisoen
Met die draai van die seisoen is ons opgewonde oor nuwe dinge. Hiermee begin ons kyk na inname 2018 vir ons formele program Pastorale Narratiewe Terapie. Heelparty studente onderneem wel die kursus vir persoonlike verryking en om bietjie meer vaardig in hulle eie gemeenskappe (familie, werk, kerk) te wees.
Kom gerus bietjie nader en raak deel van die voornemende leer-gemeenskap dan vertel ons jou meer soos die jaar vorder.
[embedyt]https://www.youtube.com/watch?v=8B3UPvL77pU[/embedyt]
EP-Admin
Related Posts
Donderwolk en Pixiedust
Probleme het mos die manier om baie oortuigend oor jou te kom toring! Op so…
Kraletjieverhale
Die werklikhede wat ons beleef, het die geneigdheid om kleintjies te kry: as ons besluit…
Introducing blended learning
During 2018 it will be the first time for us to offer blended learning approaches,…
Kleingroepe gemengde leer
Coram Deo bied leermoontlikhede aan die hand van verskillende modelle. Kleingroep gemengde leer is 'n…
