Pieter Visser
Pieter Visser


Pieter Visser is gebore in Vanderbijlpark en het in Roodepoort, Gauteng grootgeword en matrikuleer, waarna hy by die Universiteit van Pretoria gaan studeer het. Hy is 11 jaar werksaam by NG Wierdapark, waartydens hy ‘n Meestersgraad in Pastorale Narratiewe terapie, met ‘n fokus op hersaamgestelde gesinne aan die Universiteit van Pretoria voltooi het asook ‘n Doktorsgraad in Pastorale Narratiewe terapie, met ‘n fokus op werk-gesinsbalans en voorhuwelikse begeleiding aan Noordwes Universiteit.
Hy het onlangs ‘n handleiding en werkboek oor voorhuwelikse begeleiding by Bybel Media, getiteld “Ons toekomsverhaal”, publiseer. Hy doseer ook by die Universiteit van Pretoria op vrywillige basis en is deel van die uitgebreide span Coram Deo dosente.
Hy is getroud met Jeané, ‘n medies-wetenskaplike navorser en hulle het ‘n driejarige seuntjie, Dandré.
EP-Admin
Related Posts
Essie Raath
Meet Essie [English to follow] Ek is gebore in Zambië en het my skoolopleiding in…
Cassie Carstens
Cassie Carstens Qualifying as a pastoral narrative therapist in 2004, Cassie is available during week…
Elmo Pienaar
Elmo Pienaar Elmo Pienaar is the Managing Director of Coram Deo; The kind of organisation…
Jo Viljoen
Jo Viljoen I feel about this work the way I feel about riding my motorcycle…
