Post Detail

October 18, 2017 in Afrikaans posts, Custom 01, News and events

Kleingroepe gemengde leer

Coram Deo bied leermoontlikhede aan die hand van verskillende modelle. Kleingroep gemengde leer is ‘n unieke geleentheid waar jy weekliks of twee-weekliks byeenkom in jou area saam met ander studente. Indien jy nie plaaslik bymekaarkom nie is daar die moontlikheid om virtueel/aanlyn (video) op die selfde tyd saam met ander byeen te kom saam met ‘n ervare leer fasiliteerder en narratiewe terapeut/dosent. Kom ek vertel jou meer.

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=QNmtI5ArhCI[/embedyt]