Post Detail

November 1, 2017 in Afrikaans posts, News and events, Video

Bou kapasiteit wat heelheid bevorder

Spring green Leafs - colorful Background Blur

Besturende direkteur, Elmo Pienaar, vertel hoe die geloofsgemeenskap/gemeente waar hy aanvanklik ‘n leraar was, in samewerking met Coram Deo (waar hy tans is) gemeentelede opgelei het om kapasiteit te bou.

Dit het hulle gehelp om genesend mee te werk om verhale van gebrokenheid in verhale van hoop te verander in die gemeenskap. (coramdeo.co.za)

[embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=O5gfL5mgWaA[/embedyt]




Leave a Reply