Vir die liefde van stories konsert met Leon Ferreira
Vir die liefde van stories konsert met Leon Ferreira
Kom deel in ‘n inspirerende oggend saam met Leon Ferreira en Coram Deo. Hier gaan ons die opbouende verhale in ons lewens vier en saam staan teen daardie verhale wat mense boelie. By hierdie geleentheid deel ons in musiek van Leon wat vars in die mark is.
Koste
R120 per enkel kaartjie
R100 per persoon vir twee persone (Totaal: R200)
R90 per persoon vir drie mense (Totaal: R270)
R80 per persoon vir vier mense (Totaal: R320)
R70 per persoon vir vyf mense (Totaal: R350)
Bankbesonderhede
EFT
ABSA: Tjekrekening 406 725 8321
Takkode: 335 545
Verwysing: LVS [+ jou van]
Zapper
Verwysing: LVS [+ jou van]

Tyd
10:00-13h:00
Plek
Oosterlig gemeente (Communitas saal, Oorkan Coram Deo gebou):
https://goo.gl/maps/K3JxwdC6Z8q
Navrae
Epos: info (AT) coramdeo.co.za (Vervang AT teken)
Tel: 012 998 8323 | 012 998 9083


Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.