Kraletjieverhale

Die werklikhede wat ons beleef, het die geneigdheid om kleintjies te kry: as ons besluit om ‘n nuwe motor te koop en ons keuse val op sê ‘n Nissan Micra, is ons verstom om te sien hoeveel Nissan Micra’s skielik oral rondom ons op die paaie te

Read more

Donderwolk en Pixiedust

Probleme het mos die manier om baie oortuigend oor jou te kom toring! Op so ‘n manier dat dit begin voel of alles donker word en jou hoop sommer verswelg word daardeur. Die gevolg hiervan is dan mos ook dat dit ons nie toelaat om die sprankies

Read more