Christiaan Ackerman
Christiaan Ackerman
Ek is ‘n egte Pretorianer. Ek is hier gebore, skool gegaan en nog steeds ‘n inwoner van die jakaranda stad.
Na skool het ek by Tukkies studeer en voltooi my BTh, MDiv en Ma grade. Daarna voltooi ek ook my PhD in Praktiese Tteologie en Narratiewe Terapie. Ek het egter op terapie in terme van afhanklikheid gefokus.
Ek is tans ‘n leraar in ‘n gemeente en gee ook klas by Coram Deo. Ek is ook ‘n terapeut by ‘n afhanklikheidsentrum in Pretoria.
Ek is getroud en het 3 pragtige kinders waarvan die oudste ‘n seun is en die jonger 2 ‘n seuntjie en dogtertjie wat ook ‘n tweeling is.
EP-Admin
Related Posts
Donderwolk en Pixiedust
Probleme het mos die manier om baie oortuigend oor jou te kom toring! Op so…
Kraletjieverhale
Die werklikhede wat ons beleef, het die geneigdheid om kleintjies te kry: as ons besluit…
Op weg na ‘n nuwe seisoen
Met die draai van die seisoen is ons opgewonde oor nuwe dinge. Hiermee begin ons…
Introducing blended learning
During 2018 it will be the first time for us to offer blended learning approaches,…
