Vanessa Crous

In my beradingspraktyk is my groot liefde om met tieners en jong volwassenes te werk. “

Dit is vir my belangrik om ‘n veilige spasie te skep en vir hulle die geleentheid te gee om hulle daaglikse ervaring van hul leefwêreld te deel en om gesonde vaardighede te ontwikkel om die tienerfase te ontwikkel. Ek geniet dit ook baie om met vrouens ‘n pad te stap waar hulle weer hulle waarde as individu kan herontdek.


Ek werk met beide Afrikaans en Engelse kliënte.

‘Don’t flip your lid’ Kuier bietjie saam met my oor ouers se eie emosionele regulering wanneer dit kom by ons verhouding met ons kinders. Sien radio-onderhoud hier.

EP-Admin