Afr

Tuis in Afrikaans

Welkom by die tuisblad van Coram Deo in Afrikaans. Hierdie bladsy bevat verwysings na informasie wat in Afrikaans op ons webtuiste beskikbaar is.

Hoe maak ek ‘n afspraak (Berading)

Kursus in Narratiewe Pastorale Berading

Narratiewe Pastorale Berading
Die behoefte aan pastorale sorg groei eksponensieel. Hierdie kursus is ontwerp om studente praktiese blootstelling aan die praktyk van pastorale berading te gee. Studente word toegerus om hoop en genesing in ‘n wye verskeidenheid van situasies te bring – situasies wat eie is aan die Suid- en Suider-Afrikaanse samelewing.

Ondersteuningsgroepe

Wat is Narratief

Wat is Coram Deo