Kursusse

Coram Deo bied verskeie kursusse aan:

Die hoofprogram is saamgestel rondom Narratiewe Pastorale Terapie (UP geakkrediteerde 2 jaar kursus)

Die Alumnni program bied verdere kort kursusse in relevante temas aan.

Netwerk vennote wat die hart van Coram Deo verstaan bied deurlopend opleidingsgeleenthede.

Daar is verskillende groepe wat affilieer, vanaf substans- en ander afhanklikheidstemas tot ondersteuningsgroepe vir persone geraak deur egskeiding en meer.