Christelik-Maatskaplike Raad

Christelik-Maatskaplike Raad

CMR Maatskaplike werker by Coram Deo:
CMR Terapie-eenheid van Gauteng-Oos: Annalie Pretorius

Die CMR Gauteng-Oos is ‘n kind- en familiemaatskaplike organisasie wat al vir meer as 35jr ‘n verskil in mense se lewens maak. Die Christelik-Maatskaplike Raad van Gauteng-Oos bereik omtrent 26 369 mense jaarliks.

Byeenkomste

Per afspraak

Kontak

012 998 8323

Meer inligting:

www.cmroos.co.za