Ondersteuningsgroepe

Coram Deo is ‘n tuiste van verskeie ondersteuningsgroepe wat instluit:

– Verskeie vorme van afhanklikheid en verslawing soos aan seks, liefde, dwelms, substans, en andere.
– Beroerte-ondersteuning
– Huntington’s neuro-degeneratiewe siekte (soos ook verwant aan dementia)