Ondersteuningsgroepe
Coram Deo is ‘n tuiste van verskeie ondersteuningsgroepe wat instluit:
- Verskeie vorme van afhanklikheid en verslawing soos aan seks, liefde, dwelms, substans, en andere.
- Beroerte-ondersteuning
- Huntington’s neuro-degeneratiewe siekte (soos ook verwant aan dementia)
Indien u na ‘n ondersteuningsgroep soek wat nie gelys word nie, laat weet ons asseblief. Na gelang van die hoeveelheid mense wat geraak word en moontlik ander om ons lys sou ons enige ander groep professioneel kon fasiliteer. Daar is byvoorbeeld van tyd tot tyd klein groepe vir persone wat deur egskeiding geraak word en ander groepe rondom Alzheimers en Dementia.