Hartaksie
Hart-Aksie is die Barmhartigheidsbediening van die NG Kerk Pretoria-Oosterlig. Hart-Aksie is ‘n nie-winsgewende organisasie wat volkome afhanklik is van bydraes en skenkings van vrywilligers vir verskeie projekte van dienslewering aan mense in nood.
Byeenkomste/h3>
Per afspraak
Kontak/h3>
Koot Muller: 083 378 9550
Ursula van Zyl: 083 457 4361
Koot Muller: 083 378 9550
Ursula van Zyl: 083 457 4361