Goeiedag liewe taalgenoot. Hierdie bladsy was altyd gebruik om in Afrikaans te verduidelik waaroor die program handel. Die program word egter in Engels aangebied. Dit is met uisondering dat klasse in Afrikaans geskied. Let wel dat meeste dosente is Afrikaans. Dit strek tot jour voordeel. Studente is welkom om hulleself in Afrikaans uit te druk per geleentheid en die dosent sal vertaal soos nodig. Ons sal in die jaar verdere gedagtes in Afrikaans hier neerpen oor die program maar die detail word voorts net in Engels vervat op die hoof kursusblad.

Kom gerus na ons inligtingsaand toe op 19 November (in Centurion of aanlyn) en ons vertel jou meer. RSVP vir die inligtingsgeleentheid hier.