Nadia Swanepoel het toestemming verleen om die volgende te plaas en word hier verskaf deur gespreksgenoot Elna Esterhuyzen. Die Vrees Virus Die wêreld soos ons dit ken is oornag gekaap deur ‘n bedreiging groter as ons denke of verbeelding. Die vrees virus het alles denkbaar besmet: media,
Read more →Covid-19 het nie die laaste sê nie Hierdie gesprek het plaasgevind tussen Michaela Oberholzer en haar gespreksgenoot Elna Esterhuizen. Michaela het toestemming verleen dat haar verhaal gepubliseer en gedeel mag word. In hierdie verhaal sien ons dat hoewel Covid-19 so baie van mense wil ontneem Covid nie
Read more →Koning van krone Hierdie brief aan Korona geskryf deur Nadia word met toestemming en dank aan Nadia Swanepoel en gespreksgenoot Elna Esternhuysen geplaas. Die brief is ook beskikbaar om agelaai te word. 26 Maart 2020 Corona Soos ‘n dief het jy oornag inbreuk in ons lewens gemaak
Read more →Die Koningin van Stilbly kry ‘n stem Ek het die Coram Deo-aanlynkursus in narratiewe berading (tweejaarkursus) in 2018 begin en aan die einde van 2019 voltooi. Michael White (1948 – 2008) was die pionier van die narratiewe berading. Hy het kliënte se narratiewe of verhale meesterlik gebruik
Read more →Wynveiling 2018 Datum: Vrydagaand 19 Oktober 2018 Ten bate van: Coram Deo berading en gemeenskapsontwikkeling Sien ook Facebook Oorsig: Jy ingesluit, daardie mense wat jy weet graag ‘n krukprop trek wanneer daar onthaal word deur die jaar, hulle soek ons hier. Met ‘n geselligheid om versnappering word daar wyn
Read more →Besturende direkteur, Elmo Pienaar, vertel hoe die geloofsgemeenskap/gemeente waar hy aanvanklik ‘n leraar was, in samewerking met Coram Deo (waar hy tans is) gemeentelede opgelei het om kapasiteit te bou. Dit het hulle gehelp om genesend mee te werk om verhale van gebrokenheid in verhale van hoop
Read more →Coram Deo bied leermoontlikhede aan die hand van verskillende modelle. Kleingroep gemengde leer is ‘n unieke geleentheid waar jy weekliks of twee-weekliks byeenkom in jou area saam met ander studente. Indien jy nie plaaslik bymekaarkom nie is daar die moontlikheid om virtueel/aanlyn (video) op die selfde tyd
Read more →Met die draai van die seisoen is ons opgewonde oor nuwe dinge. Hiermee begin ons kyk na inname 2018 vir ons formele program Pastorale Narratiewe Terapie. Heelparty studente onderneem wel die kursus vir persoonlike verryking en om bietjie meer vaardig in hulle eie gemeenskappe (familie, werk, kerk)
Read more →Die werklikhede wat ons beleef, het die geneigdheid om kleintjies te kry: as ons besluit om ‘n nuwe motor te koop en ons keuse val op sê ‘n Nissan Micra, is ons verstom om te sien hoeveel Nissan Micra’s skielik oral rondom ons op die paaie te
Read more →Probleme het mos die manier om baie oortuigend oor jou te kom toring! Op so ‘n manier dat dit begin voel of alles donker word en jou hoop sommer verswelg word daardeur. Die gevolg hiervan is dan mos ook dat dit ons nie toelaat om die sprankies
Read more →













You must be logged in to post a comment.