Storying organisations Relational Leadership course

Storying organisations Relational Leadership course

Storying Organisations and Relational Leadership course INTRODUCTION This programme on Storying Organisations and Relational Leadership course extends over five weekly contact sessions. It requires participants to either attend a weekly Tuesday evening or Thursday morning class. The course introduces the implications of looking at organisations from a

Read more

Ontbloot eenvrou-vertoning Edrien Erasmus

Ontbloot eenvrou-vertoning Edrien Erasmus

Ontbloot eenvrou-vertoning Edrien Erasmus Kom verdryf die koue om ‘n koppie sop en sjerrie en geniet die aand saam met Edrien Erasmus ten bate van Coram Deo Pastorale en Narratiewe Terapie sentrum. Edrien se eenvrou-vertoning, Ontbloot, is ‘n kombinasie van komedie, musiek, kabaret, klavier en sang. Dit

Read more

Information evening pastoral narrative therapy training

Information evening pastoral narrative therapy training

Information evening 2020 Pastoral Narrative Therapy We have concluded all our information events for the advanced programme for the 2020 intake. However, with this short introductory programme in March/April you can still enroll for the advanced programme and continue from April. Introduction to Narrative Therapy and Community

Read more

Bou kapasiteit wat heelheid bevorder

Bou kapasiteit wat heelheid bevorder

Besturende direkteur, Elmo Pienaar, vertel hoe die geloofsgemeenskap/gemeente waar hy aanvanklik ‘n leraar was, in samewerking met Coram Deo (waar hy tans is) gemeentelede opgelei het om kapasiteit te bou. Dit het hulle gehelp om genesend mee te werk om verhale van gebrokenheid in verhale van hoop

Read more

Kleingroepe gemengde leer

Kleingroepe gemengde leer

Coram Deo bied leermoontlikhede aan die hand van verskillende modelle. Kleingroep gemengde leer is ‘n unieke geleentheid waar jy weekliks of twee-weekliks byeenkom in jou area saam met ander studente. Indien jy nie plaaslik bymekaarkom nie is daar die moontlikheid om virtueel/aanlyn (video) op die selfde tyd

Read more

Introducing blended learning

During 2018 it will be the first time for us to offer blended learning approaches, effectively reaching into the nooks and crannies of any community with internet access. Some terms and restrictions apply but do speak to us if you are interested. [embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=xfSE6ZJVIFU[/embedyt]

Read more

Op weg na ‘n nuwe seisoen

Met die draai van die seisoen is ons opgewonde oor nuwe dinge. Hiermee begin ons kyk na inname 2018 vir ons formele program Pastorale Narratiewe Terapie.  Heelparty studente onderneem wel die kursus vir persoonlike verryking en om bietjie meer vaardig in hulle eie gemeenskappe (familie, werk, kerk)

Read more