Berading
Daar is ‘n verskeidenheid professionele beraders aan Coram Deo gekoppel wat ‘n wye omvang van temas kan hanteer.
Ons is besig om ons onderstaande beraderlys en ander blaaie in Afrikaans op te dateer. Skakel ons gerus in die tussentyd om meer uit te vind of om ‘n afspraak te maak. Alternatiewelik besoek gerus ons uitgebreide beskrywing in Engels.