Tuis in Afrikaans
Welkom by die tuisblad van Coram Deo in Afrikaans. Hierdie bladsy bevat verwysings na informasie wat in Afrikaans op ons webtuiste beskikbaar is.
Narratiewe Pastorale Berading
Die behoefte aan pastorale sorg groei eksponensieel. Hierdie kursus is ontwerp om studente praktiese blootstelling aan die praktyk van pastorale berading te gee. Studente word toegerus om hoop en genesing in ‘n wye verskeidenheid van situasies te bring – situasies wat eie is aan die Suid- en Suider-Afrikaanse samelewing.
Korona-virus plasing
Die volgende artikels is gemeenskap reaksies op die tyd wat ons tans beleef wat ons plaas onder die tema “Reclaiming humanity” .
-
Vrees virus
Nadia Swanepoel het toestemming verleen om die volgende te plaas en word hier verskaf deur gespreksgenoot Elna Esterhuyzen. Die Vrees Virus Die wêreld soos ons dit ken is oornag gekaap deur ‘n bedreiging groter as ons denke of verbeelding. Die vrees virus het alles denkbaar besmet: media,...
Read more →
-
An invitation to a family meeting
People respond quite different change. Many have said that having a family meeting help them rally together in the face of the Anxiety. An invitation to a family meeting I am amazed at the interaction in my house after our family meeting. Once the dark grey emotions...
Read more →
-
Covid-19 het nie die laaste sê nie
Covid-19 het nie die laaste sê nie Hierdie gesprek het plaasgevind tussen Michaela Oberholzer en haar gespreksgenoot Elna Esterhuizen. Michaela het toestemming verleen dat haar verhaal gepubliseer en gedeel mag word. In hierdie verhaal sien ons dat hoewel Covid-19 so baie van mense wil ontneem Covid nie...
Read more →
-
Koning van krone
Koning van krone Hierdie brief aan Korona geskryf deur Nadia word met toestemming en dank aan Nadia Swanepoel en gespreksgenoot Elna Esternhuysen geplaas. Die brief is ook beskikbaar om agelaai te word. 26 Maart 2020 Corona Soos ‘n dief het jy oornag inbreuk in ons lewens gemaak...
Read more →
-
Reclaiming humanity
Reclaiming humanity I woke up when receiving a WhatsApp from Coram Deo lecturer Dr Jo, asking how Coram Care might respond to the Corona Virus. People like Dr Jo, ever so caring, reminding me to not shut down, either because sometimes I become too busy, overwhelmed, or...
Read more →
You must be logged in to post a comment.