Mossel Bay

Welcome to Coram Deo’s Mossel Bay network.

Our primary offering in the area is a university accredited programme in pastoral narrative counselling that usually commences by the end of January each year (subject to our local partner’s schedule). It is an advanced certificate but we start off with the very basics of a narrative approach.

Please see the the information page and from there access enrollment forms.

Course information

Host venue

Mosselbaai

Mosselbaai

Met ‘n Christusgesindheid, familie en vriend vir almal
NG gemeente Mosselbaai
'n Leerprogram vennoot
Ons gemeente is in die middel van die dinamiese en diverse kusdorp, Mosselbaai, geleë. Ons is oortuig van die volgende: God stuur ons om, met ‘n Christusgesindheid, familie en vriend vir almal te wees. Ons skep daarom ruimte vir verskillende spiritualiteite, generasies en style – veral in ons drie eredienste waar almal welkom is en God die kern van ons aanbidding is. Ons het ‘n hart vir families en wil graag alle mense en gesinne ondersteun. Ons is op ‘n kruispunt van ons dorp en daarom verbind om diens aan ons hele gemeenskap te lewer. Ons vat daarin graag hande met ander gemeentes en kerke. Meer oor NG gemeente Mosselbaai hier.

To share

Help us share in your region by including images as your email signature or posting on social media.